Marina StrydomSep 27, 20233 minOm God se stem te hoor: Nuwe fokusEen ding wat ons weer kan help om die dieper stem van lewe te begin hoor, is om op die “regte" dinge te begin fokus.
Marina StrydomSep 20, 20233 minOm God se stem te hoor: Mense wat met jou siel praat‘n Verdere manier waardeur ons God se stem kan herken, is deur die geselskap op te soek van mense wat werklik met jou siel praat.
Marina StrydomSep 13, 20232 minOm God se stem te hoor: Volg jou natuurJy dra reeds in jou diepste begeertes iets van God se eie hart. Dalk is dit tyd dat jy luister wat jou siel vir jou daaroor sê…
Marina StrydomSep 6, 20237 minOm God se stem te hoor: Twee kragtige hulpmiddelsDagrefleksie en die intensiewe journaal is twee hulpmiddels wat my kan help om God se stem te hoor.