Marina StrydomNov 1, 20232 minHallo uit Japan! Gaman: LankmoedigIn Japan word kinders van kleins af die konsep van “gaman” geleer. Dit beteken “om die skynbaar ondraaglike met waardige geduld te dra."
Marina StrydomOct 25, 20233 minHallo uit Japan! Shikata ga nai: Dit is wat dit is"Shikata ga nai" beteken basies “dit kan nie verhelp word nie” of “daar is geen alternatief nie”. Of dan: "It is what it is".
Marina StrydomOct 18, 20234 minHallo uit Japan! Omoiyari: Om die ekstra myl te loop met fyn aanvoelingOmoiyari gaan daarom om empatie en deernis in jou lewe en werk te verweef en met empatie en deernis van ander se behoeftes bewus te wees.
Marina StrydomOct 11, 20235 minHallo uit Japan! Ikigai: ‘n Rede om te leweJou Ikigai is iets wat jou elke oggend laat opstaan, wat reeds deel van jou lewe is en wat jou lewe vul met sin en betekenis.