Marina StrydomOct 8, 20222 minStilSoms gebeur dit dat ‘n mens se woorde opraak. En dan bly jy eerder stil.
Marina StrydomOct 1, 20222 minDie pad van die koringkorrelOm te sterf aan myself beteken in die mees eenvoudige vorm om die agenda van my ego te laat vaar.
Marina StrydomSep 28, 20222 minProjek TransformasieGod kan in die donker, onder die grond, lewe bewerk, want God is, anders as ons, nie bang vir grond tussen die tone nie.
Marina StrydomSep 24, 20222 minGroei is 'n morsige storeAlhoewel verskeie katalisators groei kan inisieer, is die proses van groei eintlik maar iets wat van binne af moet kom.